WIE IS EK

WIE IS EK

DIE WARE EK

SOM DINK MOS EKS N GEK

ELKE DAG STAAN EK OP

VAN HY WAT BO IS HOU MY DOP

MA EN PA IS NIE ALTYD DAAR

SO VAN WIE AF MOET EK ERVAAR

CHOMIES SE EK  IS SO

MAAR HY WIE GROOT IS SAL EK GLO

WIE IS EK

DIE WARE EK

EK IS EK

Advertisements